Friday, February 8, 2008

Meerdere


“As die ander man nie wil die helfte van die
pad gee nie,
gee jy dan die hele
-
die een helfte
omdat dit jou plig is
as sy gelyke,
die ander helfte
omdat dit jou voorreg is as sy meerdere”.
-Langenhoven-

No comments: