Wednesday, September 10, 2008

Sjokolade-“Soen”


‘n Goeie vriendin:

het jou lief genoeg om jou die waarheid te vertel,
maar is genadig genoeg om jou nie alles te vertel nie.

Koester jou goeie kwaliteite en
Kyk verby jou tekortkomings.

Bewonder jou rose,
Maar ignoreer die onkruid en
Die belangrikste . . .

Het genoeg empatie om
Haar sjokolade met jou te deel
Wanneer jy depressief voel.
- onbekend -

No comments: