Monday, July 28, 2008

Vier-en-twintig Maskers

Vir Jou...


Vier-en-twintig Maskers

Vandag eers ontdek ek dra ‘n masker
Sorgvuldig ontleed gedraai geswaai
Knyp my hierdie masker
O masker van my skand

Nou in my twaalfuur masker
In sellofaan gedraai
Wegkruipplek - masker van gedagte
O gesig - moet my nie . . . ontbloot!

Aanslag op aanslag moet verberg
Die gruwel van die nag
Verban jou uit my … lewe

wat is jou intensie
masker van my smart
skuilplek van verdriet

dan stap ek aan
my eenuur masker
wag vir my gevul met . . .

............ - anoniem -