Monday, February 11, 2008

Agting

Spreek en handel sagkens met jou naaste,
En jy sal nie alleen hulle liefde nie,
Maar ook hulle agting vir jou inpalm.

No comments: