Tuesday, February 26, 2008

Swakhede

Hoe meer swakhede my naaste openbaar,
Hoe hoër my agting vir hom.
Hy openbaar wat die meeste
Ander verberg.

No comments: