Saturday, March 22, 2008

Inkyk


Pas op vir die man wat sy oë half toe hou.
Dis nie dat hy nie wil uitkyk nie
-
dis om te keer dat jy
inkyk.

No comments: