Friday, March 28, 2008

Stewig


As jy stewig in die saal sit,

hou die buikgord dop.

Sodra dit skietgee,

is die stewigheid daarmee heen.

No comments: