Tuesday, April 15, 2008

15 April : Gedagte vir Vandag : Tussen Vure


Moenie tussen ‘n ou man
En sy vuur gaan staan nie,
En moenie
Tussen ‘n jong man
En sy nooi
Gaan sit nie.

- Langenhoven -

No comments: