Saturday, April 19, 2008

19 April Gedagte vir Vandag : Vloed


As jy in oorvloed leef,
Sorg
Dat die vloed
Jou nie
Na die verderf meesleur nie.

- Langenhoven -

No comments: