Saturday, April 5, 2008

April 5 Gedagte vir Vandag : Hardloop Solank



Moenie eers baklei en dan hardloop nie;
Hardloop eers
Solank as jy nog vars en heel is.

- Langenhoven -

1 comment:

Anonymous said...

Ek geniet jou gedagtes vir die dag!