Tuesday, April 1, 2008

Blink skoene



Jy beny my,
my blink skoene

omdat
Jy nie weet
Van Die
liddorings wat binne-in is nie.

Langenhoven

No comments: