Wednesday, May 21, 2008

21 Mei : Gedagte vir Vandag : Leefbaar


Twee dinge het my lewe leefbaar gemaak
-
die liefde wat ek gegee het
en
die liefde wat ek ontvang het.

- Langenhoven -

No comments: