Friday, May 2, 2008

29 April : Gedagte vir vandag : Kuns


Om dood te gaan,
Is geen kuns nie:
Die slegste kry dit reg.
Om te lewe,
Is ‘n kuns:
Die beste kry dit nie goed reg nie.

- Langenhoven -

No comments: