Sunday, June 15, 2008

14 Junie : Gedagte vir Vandag : Nooit


Moet nooit sê:

Kraantjie van jou gaan ek nooit weer
Drink nie

WANT

Nooit is ‘n baie lang tyd
En in die tussentyd
kon die smaak van die water verbeter het.

No comments: