Tuesday, June 17, 2008

17 Junie : Gedagte vir Vandag : Verdwyn



Deur die bul by die horings te pak en oplossings te soek
Is beter as om
jou kop na die anderkant te draai
En te dink
Dat as jy nie meer die probleem raaksien nie
Dit sommer vanself sal verdwyn.
. . .
Dit gebeur nie!

No comments: