Saturday, June 21, 2008

21 Junie : Gedagte vir Vandag : Verskroei


Die wat slegte stories vertel
Kan nie rein van hart wees nie
En die ontvanger daarvan
Verskroei van binne

Pasop
As die skroei terugdraai
En jy self in die vuur van die slegte storie val
Bitter sal die pil wees as die
ontvanger
Jou red uit jou selfgeskepte brandende vuur

No comments: