Monday, June 23, 2008

23 Junie : Gedagte vir Vandag : Leen


Om iets te leen
Sonder om die eienaar
Daarvoor te vra
Of daarvan te sê:

Dit is nie leen nie

Dit is steel.

Die daad loop jou vooruit en brandmerk jou as
‘n Leuenaar en 'n Dief.

No comments: