Saturday, June 28, 2008

28 Junie : Gedagte vir Vandag : Verskonings


As die moeilikheid op jou is
En jy probeer om allerhande verskonings uit te dink
-
dit
gaan jou nie uit die moeilikheid hou nie.
Praat liewer die
Waarheid
Al is dit hoe moeilik.
Die waarheid laat jou aansien verbeter

Maar
Verskoning op verskoning
Ontneem jou van ander se respek.

No comments: