Monday, June 30, 2008

30 Junie : Gedagte vir Vandag : Planne


Moenie maak of jy nie kan hoor of verstaan nie,
Net omdat jy jou eie planne wil volg
. . .

Maak seker jou plan is dalk
-
NIE
Die beste plan nie.

No comments: