Friday, July 18, 2008

Drome

Drome het ook asem en trane en marteling,
en die aanraking van blydskap;
hulle le swaar op ons gedagtes later,
maar maak ons arbeid ook wel ligter;
Hulle verdeel ons aandag,
word deel van ons,
soos die tyd self,
en doen hul voor
as boodskappers van die ewigheid.
- George Gordon Byron -

No comments: