Wednesday, August 13, 2008

Eer


Eer is soos ‘n geskenk.
Iemand anders kan dit net vir jou gee as jy dit kan verdien.
Niemand anders kan dit van jou wegneem nie
-
net jyself kan dit verloor

No comments: