Monday, August 11, 2008

Mislukking

‘n Mens kan baie kere misluk
maar jy is eers ‘n mislukking
wanneer jy iemand anders blameer
vir jou mislukking.

- JeanPaul Getty -

No comments: