Sunday, September 14, 2008

Een Van Jou

Kosbare dinge is moeilik om op te spoor en waardevolle goed word maklik verloor, skatte is dikwels enig in hul soort. Daar is net EEN van jou en dis hoe dit hoort.

- Onbekend -

No comments: