Saturday, September 27, 2008

Eersteklas Jy

Wees altyd n eersteklas weergawe van jouself in plaas van n tweedeklas weergawe van iemand anders.

- Onbekend -

2 comments:

Anonymous said...

Baie dankie vir die inspirasie wat mens hier kry!Ek mis jou inskrywings op die ander blog! :)

RoosMaryn said...

Hallo Nikita!! Jong ek herstel nog en het nog nie genoeg energie of krag om "ernstige" inskrywings te maak nie. :) RM