Friday, September 12, 2008

Gister is Verby

Een manier om meer op die positiewe te fokus, is om jouself bewustelik van die verlede los te maak.

Gister is verby, maar jy kan die sorge en vreugdes daarvan saampers in perels van persoonlike wysheid.

Met ander woorde, leer uit jou verlede, maar moenie dat dit jou weghou van jou eie geluk nie.


- Onbekend -

No comments: