Tuesday, September 30, 2008

'n Reenboogglans

Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.
n Mens wat met oe vol trane na die lewe kyk,
sien in alles 'n reenboogglans wat vir ander onsigbaar is.

Om die lig na waarde te skat, moet jy ook weet hoe donker dit kan wees...
En om uiteindelik by die reenboog uit te kom, moet jy ook trane ken.
In elke ervaring, elke stukkie van die lewe is daar iets om voor dankbaar te wees.
Maak jou hart en oe oop vir al die mooi dinge wat die lewe bied,
want daarin is salf vir die seer.

- Onbekend -

No comments: