Monday, September 15, 2008

Seerkry

Dis net wanneer kappertjies gekneus word,
dat hulle hierdie heerlike geur kry.

Dis hoe sommige mense ook is.
Dis juis wanneer die swaar slag van die lewe hulle tref,
dat hul uitvind watter lieflike gees daar in hulle hart is.

- Onbekend -

No comments: