Thursday, May 21, 2009

Blindelings

Gebruik vandag jou oë asof jy
Môre gaan blind word.

Luister na musiek --- asof jy
Netnou jou gehoor kan verloor.

Ruik die geur van blomme;
Geniet met oorgawe wat jy eet –-- asof jy
nooit weer sal kan ruik of proe nie.

- Helen Keller -

2 comments:

Nikita said...

hallo! Net gewonder hoe dit met jou gaan!

Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.