Sunday, June 8, 2008

8 Junie : Gedagte vir Vandag : Moeder


Onthou:

Dit wat jy nie met openhartigheid
Aan jou moeder kan toevertrou nie
…
moet jy weer deurdink
…
as jy dit nog nie aan haar kan meedeel nie:
moet dit nie doen nie.

No comments: