Saturday, February 23, 2008

Veilig

Pleks van jou oor jou naaste se val te verstom,
Wees dankbaar
Vir die slaggate
Waarby jy veilig verbygelei is.

No comments: