Saturday, March 1, 2008

Die dooie man


Dit beteken nie veel om ‘n man van belang te wees nie.
Die belangrikste persoon op ‘n begrafnis
Is
Net die
Die dooie man.

No comments: