Wednesday, April 23, 2008

23 April : Gedagte vir Vandag : Waarheid


Die waarheid
Is so kosbaar
Dat ons hom almal graag wil hê
En almal suinig is
Om hom af te staan.

- Langenhoven -

No comments: