Friday, April 25, 2008

24 April : Gedagte vir die dag

Die duiwel probeer nie
Om goeie mense te verlei nie.
Hy weet nie waar
Om hulle te kry nie.

- Langenhoven -

No comments: