Friday, April 25, 2008

25 April : Gedagte vir Vandag

“Om af te breek is geen kuns nie.
‘n Klein babatjie kan
‘n blommetjie verniel
wat dit ‘n God gekos het
om te maak.

- Langenhoven -

No comments: