“Vriende” wat altyd na jou toe kom en iets in hulle voordeel kan kry Ten koste van jou Is om te gaan aas En het die “vriend” geen goeie intensies nie En kom op niks anders as Misbruik neer
3 comments:
Anonymous
said...
Ek is mal oor hierdie gedagtes wat jy so dag-vir-dag plaas!!
3 comments:
Ek is mal oor hierdie gedagtes wat jy so dag-vir-dag plaas!!
nikita ek het weer jou katte van vandag geniet!
:) bly jy het dit geniet!
Post a Comment