Thursday, June 26, 2008

26 Junie : Gedagte vir Vandag : Aas


“Vriende” wat altyd na jou toe kom
en iets in hulle voordeel kan kry
Ten koste van jou
Is om te gaan
aas
En het die “vriend” geen goeie intensies nie
En kom op niks anders as
Misbruik neer

3 comments:

Anonymous said...

Ek is mal oor hierdie gedagtes wat jy so dag-vir-dag plaas!!

RoosMaryn said...

nikita ek het weer jou katte van vandag geniet!

Anonymous said...

:) bly jy het dit geniet!