Monday, July 21, 2008

Opinies

Hoe min opinies sou daar in die wêreld gewees het
as ons almal
die moeite moes doen om eers 'n saak te verstaan
en dan te beoordeel!
- C.J. Langenhoven -

No comments: