Wednesday, July 23, 2008

Vandag

Net vir vandag
Sal ek nie bang wees om te geniet
Wat mooi is
En
Waarin ek glo nie.
Want hoe meer ek het om die wêreld te gee,
Hoe meer sal ek ontvang.
- anoniem -

No comments: