Friday, July 25, 2008

Ware vriendskap


Wanneer jy my vra
Om iets vir jou te doen
Iets wat jy weet,
jy nie sal doen
maar sonder te vra
sonder te aarsel
sonder te dink aan gevolg
goed of sleg
doen ek dit vir jou
want jy het
. . . gevra . . .
- anoniem -

No comments: