Monday, August 25, 2008

Die Moeite Werd

Baie gawe mense
is nie begaafdes nie
heelwat begaafdes
is nie gaaf nie...
tog het elkeen
iets wat die lewe
die moeite werd maak
- onbekend -

No comments: