Wednesday, August 27, 2008

Verfraaiing


Uiterlike verfraaiing kos geld
Innerlike verfraaiing vra net ‘n rein gemoed.
Tog betaal talle mense
Geredeliker vir die eerste as
Om die tweede gratis te
Aanvaar.

No comments: