Friday, August 15, 2008

Verrotte Blaar

Die verdienstes van die blom en verrotte blaar lê daarin –
Dat elkeen op sy manier dien, want,
môre se blom,
groei op gister se dooie blare.

No comments: