Sunday, August 17, 2008

Verloor

‘n Realistiese uitkyk is nodig
om ewewig tussen voorspoed en teenspoed te kry.
Jy kan nie altyd wen nie,
daar is soms tye wat jy ook gaan verloor.
Teleurstelling is nie net ‘n lêer
in die kabinet van die lewe nie,
dis die lewe self.
Wees hierop voorbereid
en hanteer dit nugter en objektief.
- ST Potgieter -

No comments: