Saturday, August 30, 2008

Welslae


Die mens se ideale is die masjien,
sy vermoë die rem.
Sy welslae hang af van hoe
Hy die twee koördineer.

No comments: