Tuesday, September 9, 2008

Die Maatstaf van 'n Individu

Die beste dinge in die lewe is nie dinge nie. Dit verg wilskrag om die verbruikerswaardes van ons kultuur teen te staan en om bewus te bly dat baie van die dinge wat ons aangespoor word om te kry onnodig is en dat ons dit nie in verhouding geniet nie - ten koste daarvan dat ons so baie van ons lewens spandeer om te werk om die geld te verdien om dit te koop. Die een wat doodgaan met die meeste speelgoed, gaan steeds dood en die dinge wat ons besit, besit vir ons. Die maatstaf van n individu is nie wat hy of sy het nie, maar wat hy of sy is.

- Onbekend -

No comments: