Monday, September 1, 2008

Drukkies


Drukkies is perfekte geskenke:

Dit werk vir mense van alle ouderdomme, groottes en vorms.
Dit kan vir vriende of familie gegee word.
Jy kan nooit te veel daarvan kry nie.
Dit is goed vir jou hart en maak nie vet nie.
Dit is uiters bekostigbaar en pas enigeen.
‘n Drukkie ‘n dag, laat die hartseer wag.

No comments: