Sunday, September 7, 2008

Ewig


‘n Ware vriendin praat graag,
gee eerlik raad,
help maklik,
neem graag deel aan ‘n avontuur,
is geduldig,
verdedig dapper.
‘n Ware vriendin se
vriendskap is ewig.
- William Penn -

No comments: