Sunday, September 7, 2008

Mag Jy Altyd

Mag jy altyd he ...

... genoeg GEDULD om jou dierbaar te maak
... genoeg VERDRIET om jou menslik te maak
... genoeg HOOP om jou gelukkig te maak
... genoeg TERUGSLAE om jou nederig te maak
... genoeg VRIENDE om jou te troos
... genoeg VERDIENSTE om jou gemaklik te laat lewe
... genoeg GEESDRIF om jou na die dag van more te laat uitsien
... genoeg GELOOF om jou swartgalligheid af te weer
... genoeg WILSKRAG om elke dag n beter dag as gister te maak.

- Onbekend -

No comments: