Saturday, September 6, 2008

Geskenk


‘n Drukkie is soos ‘n geskenk
wat met ‘n mooi strikkie toegebind is:
die buitekant is pragtig
maar die ware geskenk is binne-in versteek.

No comments: