Thursday, September 11, 2008

Grootste Goed en Slegste Kwaad

Alle mense is in staat tot die grootste goed en die slegste kwaad.

Maar, omdat ons dit nie kan aanvaar nie, soek ons die kwaad in ander sodat die mite kan voortbestaan dat ons goed is.

- Onbekend -

No comments: